Proverbs 22:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat 'n oorvloedige oog het, sal geseën word; want hy gee van sy brood aan die armes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Vrygewige man wat van sy kos vir armes gee, sal geseën word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie vriendelik is, hy word geseën, omdat hy van sy brood aan die arme gee. |
| Afrikaans 1983 | Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie ruimhartig is, sal geseën word, want hy gee van sy brood aan die hulpelose. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal die persoon seën wat goed is vir ander mense en wat vir arm mense van sy kos gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat mense se nood raaksien, ervaar blydskap. Hy wat vir armes gee, is ’n gelukkige mens. |