Proverbs 22:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ryke heers oor die armes, en die lener is dienaar van die lener. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos rykes oor armes heers, so is die man wat geld leen die slaaf van die man by wie hy leen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen. |
| Afrikaans 1983 | Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Ryke heers oor armes, en wie leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ryk mense regeer oor arm mense, en iemand wat geld geleen het, word die slaaf van die persoon by wie hy die geld geleen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ryke heers oor die armes wat hom geld vra. ’n Lener is die slaaf van die een by wie hy leen. |