Proverbs 22:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer 'n kind in die pad wat hy moet gaan, en as hy oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie. |
| Afrikaans 1983 | Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Rig die jongmens af ooreenkomstig die pad wat hy moet loop; selfs wanneer hy oud geword het, sal hy nie daarvan afwyk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy vir 'n jongmens leer hoe hy moet lewe, dan hou hy aan om so te lewe, ook wanneer hy oud geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Leer ’n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef. |