Proverbs 22:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dorings en strikke is in die pad van die verkeerde: wie sy siel bewaar, is ver van hulle af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n oneerlike mens se pad is daar dorings en lokvalle. Iemand wat omgee vir homself, bly ver daarvan weg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dorings, vangnette lê op die pad van die verkeerde; hy wat sy siel wil bewaar, bly ver weg daarvandaan. |
| Afrikaans 1983 | Daar is dorings en strikke op die pad van oneerlikheid; wie sy lewe wil behou, bly daar weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dorings en wippe is op die pad van 'n vals persoon; wie sy lewe wil beskerm, bly ver daarvan weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is dorings en vangstrikke op die pad van skelm mense, maar iemand wat wil aanhou lewe, loop nie op daardie verkeerde pad nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verkeerde dinge lyk mooi, maar die uiteinde is bitter. ’n Wyse bly ver weg van sulke dinge af. |