Proverbs 22:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur nederigheid en die vrees van die HERE is rykdom en eer en lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat nederig is en respek het vir die Here, kry rykdom, eer en lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe. |
| Afrikaans 1983 | Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die beloning vir nederigheid en ontsag vir die Here is rykdom, eer en lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand nederig is en hy respekteer en dien die Here, dan word hy ryk, en mense respekteer hóm, en hy lewe lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat die Here liefhet en nederig lewe, geniet respek en die goeie dinge van die lewe. |