Proverbs 22:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verwyder nie die ou landmerk wat jou vaders opgestel het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie grensdrade verskuif wat jou voorouers opgerig het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie ou grense verskuif wat jou voorouers gelê het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie grense verander nie, grense wat van lank gelede daar is, grense wat daar was toe jou voorvaders gelewe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie aan grensdrade torring nie. Plase se grense is deur die voorgeslagte bepaal. Ander se eiendom moet gerespekteer word. |