Proverbs 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy niks het om te betaal nie, waarom sou hy jou bed onder jou wegvat? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy dit nie kan terugbetaal nie, sal hulle selfs jou bed onder jou wegvat. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy nie het om te betaal nie, waarom sal hulle jou bed onder jou uit neem? |
| Afrikaans 1983 | waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uit vat as jy nie kan betaal nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy dalk niks het om te betaal nie, waarom moet iemand jou bed onder jou uit neem? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy nie kan betaal nie, dan sal mense ook jou bed wegvat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy nie geld het om te betaal nie, sal jy nog so lekker slaap, dan verkoop hulle jou bed onder jou uit. |