Proverbs 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees nie een van die wat hande slaan of van die wat borge vir skulde is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie borg staan vir iemand nie. Moenie instaan vir ander se skuld nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees nie onder die wat 'n handslag gee, onder die wat vir skulde borg staan nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie een van dié wees wat borg staan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie onder dié wees wat hand gee, wat vir skulde borg staan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie soos ander mense vir iemand borg staan nie, jy moenie belowe om sy skuld te betaal as hy dit nie kan betaal nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink mooi voordat jy ’n kontrak sluit. Moenie vir ander se skuld borg staan nie. Jy kan in groot skuld beland. |