Proverbs 22:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat jy nie sy weë leer en 'n strik vir jou siel kry nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moenie dalk sy maniere by hom aanleer nie. Dit sal die oorsaak word van jou eie ondergang. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie. |
| Afrikaans 1983 | dalk leer jy sy maniere aan en beland jy in lewensgevaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | anders raak jy vertroud met sy paaie en stel jy só 'n valstrik vir jouself. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want jy sal miskien soos hy word en jy sal soos 'n voël in 'n vangstrik trap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet tog nooit soos hulle word of in hulle aaklige strikke beland nie. |