Proverbs 22:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak geen vriendskap met 'n kwaad man nie; en met 'n woedende man mag jy nie gaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie vriende maak met ’n humeurige mens nie. Bly ver weg van een wat ongeduldig is.
Afrikaans 1933/1953 Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie,
Afrikaans 1983 Moenie maats maak met 'n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie vriende maak met 'n humeurige mens nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie saamgaan nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie vriende wees met iemand wat gou kwaad word nie, jy moenie saamgaan met so 'n mens nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op vir mense met ’n slegte humeur. Bly uit die pad van ’n wraaksugtige mens.