Proverbs 22:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE sal hulle saak verdedig en die siel van die wat hulle geplunder het, verwoes.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal hulle saak verdedig. Hy sal mense wat hulle beroof, weer van húlle lewe beroof.
Afrikaans 1933/1953 Want die HERE sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.
Afrikaans 1983 Die Here sal hulle saak behartig en dié wat vir hulle beroof, van die lewe beroof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die Here sal hulle regstryd voer en van hulle plunderaars die lewe plunder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die Here sal self die Regter wees vir hulle, en Hy sal die persoon laat sterf wat vir húlle wil laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou, die Here is aan hulle kant. Hy veg vir hulle. En Hy straf almal wat hulle verneder.