Proverbs 22:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat Ek jou die sekerheid van die woorde van die waarheid kan bekend maak; dat jy die woorde van die waarheid kan antwoord aan die wat na jou stuur? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur hulle sal jy in staat wees om die waarheid te herken en betroubaar verslag te doen aan die mense wat jou stuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | om jou bekend te maak waarheid, betroubare woorde, sodat jy woorde van waarheid kan antwoord aan die wat jou stuur nie? |
| Afrikaans 1983 | sodat jy die waarheid sal herken, die woorde waarop jy kan vertrou, en 'n betroubare verslag kan gee as iemand jou stuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om aan jou die waarheid, betroubare woorde, bekend te maak, sodat jy betroubare antwoorde kan gee aan dié wat jou gestuur het nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet weet wat die waarheid is en wat jy kan glo, sodat jy vir die persoon wat jou stuur, kan sê wat regtig gebeur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Groot hulp om tussen waarheid en leuens te onderskei. ’n Wonderlike hulpmiddel om ’n mens met integriteit te wees. |