Proverbs 22:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het ek nie uitstekende dinge aan jou geskrywe in raad en kennis nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek skryf 30 voorskrifte vir jou neer. Hulle is vol raad en kennis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Het ek jou nie kernagtige spreuke voorgeskrywe met raadgewinge en kennis, |
| Afrikaans 1983 | Ek skryf vir jou belangrike voorskrifte neer om jou leiding te gee en die nodige kennis, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het ek nie vir jou dertig spreuke opgeskryf met raad en kennis |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek skryf hierdie belangrike dinge vir jou sodat jy kan weet wat om te doen en sodat jy kan leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, alles is net vir jou geskryf. Goeie raad vir ’n gelukkige lewe! |