Proverbs 22:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ryk en arm ontmoet mekaar: die HERE is die Skepper van almal.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir mense, ryk en arm, is dit dieselfde: die Here het hulle almal gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Rykes en armes ontmoet mekaar, die HERE het hulle almal gemaak.
Afrikaans 1983 Voor die Here is ryk en arm gelyk; Hy het hulle almal gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Rykes en armes het dít gemeen: Die Here het hulle almal gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ryk en arm mense is vir die Here dieselfde, Hy het hulle almal gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ryk en arm kan ook saamwoon. Die Here het hulle immers albei geskep.