Proverbs 22:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat jou vertroue op die HERE mag wees, het ek jou vandag bekend gemaak, ook aan jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vandag onderrig ek spesifiek vir jou sodat jy op die Here kan vertrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dat jou vertroue op die HERE mag wees, daarom onderwys ek jou vandag, ja, vir jou. |
| Afrikaans 1983 | Ek onderrig juis vir jóú vandag sodat jy op die Here kan vertrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met die oog daarop dat jou vertroue op die Here sal wees, maak ek dit vandag aan jou bekend, ja, aan jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek leer vir jou vandag, vir jóú, sodat jy kan weet dat die Here doen wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die spreuke moet jou help om die Here nog beter te ken en te vertrou. Dit is waarom al hierdie woorde van wysheid neergeskryf is. |