Proverbs 22:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is aangenaam as jy hulle binne-in jou bewaar; hulle sal ook op jou lippe pas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My onderrig sal goed wees as jy dit jou eie maak en dit kan gebruik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is lieflik as jy dit in jou binneste bewaar; mag hulle tesame gereed lê op jou lippe. |
| Afrikaans 1983 | want dit is lekker as jy dit ingeneem het en enige tyd kan weergee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dit is aangenaam as jy dit in jou binneste bewaar, as dit alles gereed lê op jou lippe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want dit is lekker om dinge te weet en om dit weer te kan vertel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy dit doen, sal jy gelukkig wees. Jy sal ook weet wat om op die regte oomblik te sê. |