Proverbs 22:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dwaasheid is gebonde in die hart van 'n kind; maar die roede van tugtiging sal dit ver van hom af verdryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Dwaasheid is eie aan ’n seun; ’n pak slae haal dit uit hom uit.
Afrikaans 1933/1953 As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.
Afrikaans 1983 Onverstandigheid is eie aan 'n jongmens, maar 'n pak slae haal dit uit hom uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sotheid wat vas is aan die hart van 'n jong seun – 'n lat wat straf, neem dit ver van hom weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Jongmens kan maklik 'n dwaas word, maar 'n pak slae sal help dat hy nie 'n dwaas word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tug is nodig! As ’n kind toegelaat word om te doen net wat hy wil, loop dinge verkeerd. Dissipline verdryf stoutighede.