Proverbs 22:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die mond van vreemde vroue is 'n diep kuil; wie van die HERE 'n afsku het, sal daarin val.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Vreemde vrou se woorde is ’n bodemlose put; as die Here vir jou kwaad is, sal jy daarin val.
Afrikaans 1933/1953 Die mond van die vreemde vroue is 'n diep kuil; hy op wie die HERE vertoornd is, sal daarin val.
Afrikaans 1983 Die uitnodiging uit die mond van 'n slegte vrou is 'n diep afgrond; jy val daarin as die Here jou vervloek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die mond van vreemde vroue is 'n diep vangkuil; wie deur die Here verdoem is, sal daarin val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n slegte vrou jou uitnooi, dan is dit soos wanneer jy by 'n diep gat staan. As die Here jou vervloek, dan sal jy in die gat val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op vir die praatjies van ’n los vrou. Dit is soos ’n put. Voordat jy jou kom kry, het jy daarin geval. So straf die Here ’n mens wat aan haar verleidings toegee.