Proverbs 22:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die luiaard sê: Daar is 'n leeu buitekant, ek sal op die strate gedood word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daar is ’n leeu daarbuite!” sê die luiaard. “Ek sal gevang word as ek dit buite waag!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die luiaard sê: Daar is 'n leeu buitekant; ek kan in die middel van die strate gedood word! |
| Afrikaans 1983 | Die lui mens sê: “Daar is 'n leeu daarbuite! Ek kan doodgemaak word as ek dit buite waag!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die luiaard sê: “Daar is 'n leeu buite! Binne-in die dorpspleine sal ek doodgemaak word!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lui mens sê: “Daar is 'n leeu daar buite. Hy sal my vang as ek uitgaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Luiaard oordryf altyd alles. As hy nie lus is vir werk nie, sê hy sommer ’n kwaai leeu wag daar buite. As hy sou uitgaan, sal die leeu hom opvreet. |