Proverbs 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat reinheid van hart liefhet, vir die genade van sy lippe sal die koning sy vriend wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie graag opreg wil wees en mooi praat met ander, het selfs die koning as vriend. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is -- die koning is sy vriend. |
| Afrikaans 1983 | Wie daarop prys stel om opreg te wees en vriendelik te praat, het selfs die koning tot vriend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie 'n rein hart liefhet, wie innemend praat, sal 'n koning as sy vriend hê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand eerlik lewe en vriendelik is, dan is die koning sy vriend. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mens wat reg optree en reg praat, sal selfs die regeerder onder sy vriende tel. |