Proverbs 22:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verdryf die spotter, en die twis sal uitgaan; ja, twis en smaad sal ophou.
Afrikaans (NLV) 2011 Jaag die spotter weg en saam met hom sal rusies padgee; die gestry en beledigings sal tot ’n einde kom.
Afrikaans 1933/1953 Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op.
Afrikaans 1983 As jy 'n ligsinnige mens wegjaag, hou die rusies op en kom die getwis en beledigings tot 'n end.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dryf 'n spotter weg, dan is stryd by die deur uit, en eise en skandalige optrede hou op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy iemand wegjaag wat altyd wil spot, dan sal die mense ophou twis, en dan kan hy nie meer mense beskuldig en beledig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n rusiemaker weggaan, is alles sommer rustiger en kalmer. Onderlinge rusie en spanning sal dadelik ophou.