Proverbs 22:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Goeie naam is liewer om te kies as groot rykdom, en liefdevolle guns eerder as silwer en goud.
Afrikaans (NLV) 2011 Soek eerder na ’n goeie naam as na groot rykdom. Hoë aansien is beter as silwer of goud.
Afrikaans 1933/1953 'n Naam is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.
Afrikaans 1983 'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Goeie naam is verkieslik bo groot rykdom, egte innemendheid bo silwer en goud.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om te weet dat mense jou sal onthou, beter as om ryk te wees. Dit is beter om vriendelik te wees as om silwer en goud te hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Goeie naam is beter as geld. Ander se liefde is kosbaarder as groot rykdom.