Proverbs 21:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is beter om in 'n hoek van die dak te woon as by 'n vrou wat twis in 'n wye huis.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is beter om op die hoek van ’n platdak te bly, as binne-in ’n huis saam met ’n vrou wat oor alles stry.
Afrikaans 1933/1953 Dit is beter om op die hoek van 'n dak te woon as by 'n twisgierige vrou en 'n gemeenskaplike huis.
Afrikaans 1983 Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou onder een dak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Om op die hoek van 'n dak te woon, is beter as om 'n huis te deel met 'n bakleierige vrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om bo-op 'n huis se dak te woon as om in 'n huis te woon saam met 'n vrou wat aanhou kla.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is beter om in die buitekamer te bly as in die huis by iemand wat heeltyd stry.