Proverbs 21:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die weg van die mens is verkeerd en vreemd, maar wat die reines betref, sy werk is reg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Skuldige mens loop kronkelpaaie. ’n Mens wat opreg is, loop ’n reguit pad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gekronkeld is die weg van 'n skuldige mens; maar die reine -- sy handeling is reg. |
| Afrikaans 1983 | 'n Slegte mens loop krom paaie; 'n eerbare mens tree eerlik op. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verdraaid is die pad van 'n oneerlike man, maar 'n onbevlekte – sy optrede is reg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Skelm mens loop op verkeerde paaie, maar 'n eerlike mens het 'n skoon lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slegte mens se lewe is maar krom en skeef. Die gelowige weet hoe om reg te leef. |