Proverbs 21:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die roof van die goddelose sal hulle vernietig; omdat hulle weier om te oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die geweld van goddeloses sleur hulle mee. Hulle weier mos om te doen wat reg is.
Afrikaans 1933/1953 Die gewelddadigheid van die goddelose sleep hulle weg, want hulle weier om reg te doen.
Afrikaans 1983 Die geweld van goddelose mense vernietig hulleself, want hulle weier om reg te doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gewelddade van goddeloses sleep hulle weg, want hulle weier om te doen wat reg is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat verkeerd doen en wat ander mense wil seermaak en doodmaak, val in 'n vangnet wat hulle self styftrek omdat hulle nie reg wil doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat heeltyd net verkeerde dinge doen, vernietig hulleself. En dit net omdat hulle weier om reg te leef.