Proverbs 21:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om skatte te verkry deur 'n leuenagtige tong is 'n nietigheid wat heen en weer geslinger word van die wat die dood soek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Skatte met leuens verwerf, beteken niks en bring net die dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die verwerwing van skatte deur 'n valse tong is 'n verwaaide asem -- dodelike valstrikke. |
| Afrikaans 1983 | Skatte wat met bedrog versamel is, verdwyn in die wind en bring die dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verkryging van skatte deur 'n vals tong is 'n vlugtige damp – dit is strikke van die dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense baie dinge het omdat hulle ander mense bedrieg het, dan verdwyn dit soos wind, en die mense sterf gou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Geld wat vinnig en oneerlik gemaak is, bring nie geluk nie. Wie dit doen, draai homself in die strikke van die dood vas. |