Proverbs 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die gedagtes van die vlytiges neig net tot oorvloed; maar van elkeen wat haastig is net om te gebrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Getroue werk lewer wins op. Afskeepwerk lei tot gebrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, kom net tot gebrek. |
| Afrikaans 1983 | Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig, maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die planne van 'n vlytige strek net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, ervaar net gebrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer flukse mense planne maak, dan word hulle ryk, maar almal wat te haastig is, sal arm word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Goeie beplanning bring sukses. Oorhaastige optrede kan jou duur te staan kom. |