Proverbs 21:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die perd is gereed vir die dag van oorlog, maar die veiligheid is van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Perde kan afgerig word vir oorlog, maar die oorwinning kom net van die Here.
Afrikaans 1933/1953 Die perd word reggemaak vir die dag van die geveg, maar die oorwinning is deur die HERE.
Afrikaans 1983 Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Perd kan afgerig word vir die dag van 'n geveg, maar die oorwinning is van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy kan vir perde leer en jy kan hulle in die oorlog gebruik, maar dit is die Here wat jou die oorlog laat wen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons kan hard werk en elke dag goed beplan, maar sonder die Here is alles tevergeefs.