Proverbs 21:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is geen wysheid of verstand of raad teen die HERE nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Geen menslike wysheid, of insig, of besluit kan voor die Here bly staan nie.
Afrikaans 1933/1953 Daar is geen wysheid, en daar is geen verstand, en daar is geen raad teenoor die HERE nie.
Afrikaans 1983 Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geen wysheid, geen verstandigheid, ja, geen raad hou stand teen die Here nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n mens voor die Here staan, dan weet hy dat hy nie wysheid het nie en niks verstaan nie, hy weet nie wat om te doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al ons wysheid, insig en planne is niks voor die Here nie.