Proverbs 21:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Bose verhard sy aangesig, maar wat die opregtes betref, hy rig sy weg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Slegte mens maak asof hy dapper is. ’n Opregte mens oorweeg elke tree wat hy gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die goddelose trek 'n onbeskaamde gesig, maar die opregte gee aan sy weë die regte rigting. |
| Afrikaans 1983 | 'n Slegte mens gee voor dat hy weet wat hy doen; 'n eerlike mens bly by die koers wat hy gekies het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goddelose sit 'n brutale gesig op, maar 'n opregte, hy slaan ag op wat hy doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat verkeerd doen, wys nie wat hy dink nie, die eerlike mens maak seker dat hy reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slegte mens is nie opreg nie. Hy doen alles vir die skyn. ’n Gelowige se liefde word aan sy manier van lewe gesien. |