Proverbs 21:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Valse getuie sal omkom, maar die man wat dit hoor, spreek voortdurend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Vals getuie sal omkom. ’n Betroubare getuie se getuienis staan vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Leuenagtige getuie kom om; maar 'n man wat goed toeluister, spreek vir altyd. |
| Afrikaans 1983 | 'n Vals getuie gaan sy dood tegemoet. 'n Betroubare getuie se getuienis het betekenis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Leuenagtige getuie gaan ten gronde, maar iemand wat luister, mag altyd praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Vals getuie sal sterf, maar 'n getuie wat goed geluister het wat mense sê, kan aanhou praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Vals getuie word maklik vasgetrek. Niemand wil na hom luister nie. Jy kan maar luister na ’n getuie wat die waarheid praat. |