Proverbs 21:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die begeerte van die luiaard maak hom dood; want sy hande weier om te arbei.
Afrikaans (NLV) 2011 Die begeertes van ’n lui mens lei na sy dood. Hy weier om sy hande uit sy moue te steek.
Afrikaans 1933/1953 Die begeerte van die luiaard sal hom doodmaak, want sy hande weier om te werk;
Afrikaans 1983 'n Lui mens soek sy dood, want hy wil nie sy hande uit sy moue steek nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die begeerte van 'n luiaard sal hom sy dood kos, want sy hande weier om iets te doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lui mens gaan dood omdat hy net wens dat hy dinge sal kry, want hy wil nie werk nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Luiaard leef in ’n droomwêreld. Hy begeer so baie dinge, maar is nie in staat om hard te werk en geld te verdien nie.