Proverbs 21:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.
Afrikaans (NLV) 2011 Wie ’n wag voor sy mond het en stilbly, hou homself uit die moeilikheid.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.
Afrikaans 1983 Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie sy mond en tong bewaar, bewaar sy lewe van benoudhede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand eers dink voordat hy iets sê, dan kry hy nie probleme nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie sy mond hou en sy tong beheer, bly uit die moeilikheid.