Proverbs 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wyse man bestyg die stad van die magtiges en werp die sterkte van sy vertroue neer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Wyse man kan ’n stad oorwin al is dit vol dapper soldate. Selfs die vesting waarop hulle vertrou, kan hy laat val. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wyse beklim die stad van die helde en gooi die vesting neer waar dit op vertrou. |
| Afrikaans 1983 | 'n Wyse man kan selfs 'n stad vol dapper verdedigers oorwin en die vesting waarop hulle vertrou, laat val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Wyse kan optrek teen 'n stad met helde, en die versterkings laat tuimel waarop die stad vertrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat wysheid het, kan 'n stad vol soldate oorwin, en hy kan die mure laat val wat die soldate moet beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Wyse kyk deur mense se magspeletjies. Hulle groot planne en agteraf skemas vernietig hy. |