Proverbs 21:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke weg van 'n mens is reg in sy eie oë, maar die HERE oordink die harte.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Mens dink dalk alles wat hy doen, is reg. Die Here besluit egter oor die bedoeling daaragter.
Afrikaans 1933/1953 Elke weg van 'n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte.
Afrikaans 1983 In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here toets die gesindheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke pad van 'n mens is reg in sy eie oë, maar die Here toets harte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens dink miskien dat alles wat hy doen, reg is, maar die Here weet wat 'n mens dink, Hy weet of dit reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke mens dink hy doen altyd die regte ding. Die Here weet wat in elke mens se hart omgaan.