Proverbs 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is beter om in die woestyn te woon as by 'n twisgierige en woedende vrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is beter om iewers in die woestyn te gaan bly as saam met ’n stryerige vrou wat oor alles neul.
Afrikaans 1933/1953 Dit is beter om in 'n woeste land te woon as by 'n twisgierige vrou en ergernis.
Afrikaans 1983 Liewer in 'n woestyn woon as by 'n twisgierige vrou wat aanhou neul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Om in 'n woestyn te woon, is beter as by 'n vrou wat gedurig kyf en 'n ergernis is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om in 'n woestyn te woon as om te woon saam met 'n vrou wat aanhou kla en wat jou laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dis beter om eenkant en alleen te bly as by mense wat graag stry en aanhou neul.