Proverbs 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is vreugde vir die regverdige om reg te doen, maar die werkers van ongeregtigheid sal vernietiging wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit maak regverdige mense bly wanneer reg opgetree word. Dit maak dié wat kwaad doen, bang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vreugde is dit vir die regverdige om reg te doen, maar 'n verskrikking vir die werkers van ongeregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | As daar reg geskied, is mense wat reg doen, bly, en staan dié wat onreg doen, verskrik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is 'n vreugde vir die regverdige wanneer reg geskied, maar 'n verskrikking vir boosdoeners. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat reg lewe, is bly wanneer hy reg kan doen, maar mense wat slegte dinge doen, sal sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige is bly as goeie dinge gebeur en reg geskied. Slegte mense se verkeerde dade lei tot ongeluk en hartseer. |