Proverbs 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie sy ore toestop vir die geroep van die armes, hy sal self ook huil, maar nie gehoor word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat sy ore toedruk vir die hulpkreet van ’n arme, sal self ook verniet roep as moeilikheid hom tref. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sy oor toestop vir die geskreeu van die arme, hy sal self ook roep en nie verhoor word nie. |
| Afrikaans 1983 | As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van 'n arm mens, sal jý ook nie antwoord kry as jý roep nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy ore sluit vir die hulpkreet van 'n arme, sal self ook roep en nie geantwoord word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy nie wil luister wanneer 'n arm mens vir jou vra om hom te help nie, dan sal die Here ook nie vir jou antwoord wanneer jy bid nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie ’n arme se noodkreet ignoreer, sal eendag self in die moeilikheid wees. Maar dan sal niemand help nie. |