Proverbs 21:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die regverdige let met wysheid op die huis van die goddelose, maar God vernietig die goddelose weens hulle boosheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdige God sien wat gebeur in die huis van goddelose mense. Hy bring teëspoed oor die goddelose mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die regverdige let op die huis van die goddelose; Hy stort die goddelose in die ongeluk. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige God sien wat in die goddelose se huis aangaan en Hy bring die goddelose tot 'n val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Regverdige hou 'n goddelose se huis dop; Hy stort goddeloses in die ongeluk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God doen reg. Hy sien wat gebeur in die huis van die mens wat verkeerd doen, en Hy laat dit sleg gaan met die mens wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here weet wat slegte mense doen. Hy kan hulle in ’n oogwink vernietig. |