Proverbs 21:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die siel van die goddelose begeer die kwaad, sy naaste vind geen guns in sy oë nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Slegte mens wens ander net sleg toe. Hy het niks oor vir sy medemens nie.
Afrikaans 1933/1953 Die siel van die goddelose begeer die kwaad; sy naaste vind in sy oë geen genade nie.
Afrikaans 1983 'n Slegte mens smag na meer kwaad; hy het nie medelye met sy naaste nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die sielsbegeerte van 'n goddelose is boosheid; in sy oë mag geen genade betoon word aan sy medemens nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mens wat verkeerd doen, wil aanhou verkeerd doen, hy is nie jammer vir ander mense nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Slegte mens smag na alles wat verkeerd is. Hy gee niks vir ander mense om nie.