Proverbs 21:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hart van die koning is in die hand van die HERE soos waterstrome; Hy draai dit waarheen Hy wil.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here stuur die koning soos Hy wil. Dit is soos ’n stroom water wat Hy afkeer waarheen Hy wil.
Afrikaans 1933/1953 Die koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil.
Afrikaans 1983 Die wil van die koning staan onder die gesag van die Here; soos 'n stroom water lei Hy dit soos Hy verkies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning se hart is waterstrome in die hand van die Here: Hy lei dit waarheen Hy wil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dinge wat die koning dink, is vir die Here soos 'n stroom water, die Here lei die stroom waar Hy wil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Groot leier dink oor baie dinge, maar die Here rig sy denke. Hy beplan, maar God besluit wat sal gebeur.