Proverbs 20:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan sê: Ek het my hart gereinig, ek is rein van my sonde? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie is daar wat kan sê: “Ek het my hart gesuiwer, ek het my gereinig van al my sonde”? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie kan sê: Ek het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde? |
| Afrikaans 1983 | Wie kan sê: “Ek is rein, ek is onskuldig, sonder sonde”? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie kan sê: “Ek het my hart skoon gehou, ek is rein van my sonde?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie is daar wat kan sê: “Ek het my lewe skoon gehou, ek het nie sonde gedoen nie”? Niemand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie is sonder sonde? Wie kan sê dat hy altyd net aan die goeie dink? Wie doen altyd die regte dinge op die regte tyd? |