Proverbs 20:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die regverdige wandel in sy opregtheid; sy kinders is geseënd ná hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy wat opreg en eerlik leef, se kinders is baie gelukkig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie in sy regskapenheid wandel as 'n regverdige -- gelukkig is sy kinders nhom. |
| Afrikaans 1983 | Wie reg doen en eerlik lewe, met sy kinders gaan dit goed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat onberispelik leef, 'n regverdige – gelukkig is sy kinders wat ná hom kom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat reg lewe, lewe eerlik, en sy kinders wat ná hom kom, is gelukkig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige is ’n mens op wie jy kan reken. Hy doen wat hy glo. Sy kinders kan bly wees hieroor, want hulle het ’n voorbeeld om na te volg. |