Proverbs 20:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Raad in die hart van 'n mens is soos diep water; maar 'n man van verstand sal dit uithaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek.
Afrikaans 1933/1953 Die raad in die hart van 'n man mag diep waters wees, 'n man van verstand sal dit tog uitskep.
Afrikaans 1983 'n Oorwoë mening is diep waters; 'n verstandige mens skep daaruit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Diep water is die planne in die hart van 'n man, en 'n skerpsinnige mens sal daaruit put.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand goed dink voordat hy vir ander mense sê wat hulle moet doen, dan is dit soos water in 'n diep put. Verstandige mense skep daaruit, hulle luister na wat hy sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat mense dink, is ’n geslote boek. Niemand weet wat in hulle koppe aangaan nie. Net iemand met ’n fyn aanvoeling vir mense verstaan iets daarvan.