Proverbs 20:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die blou van 'n wond reinig die kwaad weg; so ook strepe in die binneste van die maag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Pak slae suiwer die kwaad. Straf maak die binnekant skoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bloedige wonde suiwer die kwaad uit en slae die kamers van die binneste. |
| Afrikaans 1983 | 'n Pak slae laat 'n mens ophou kwaaddoen; dit laat jou selfs ophou dink aan kwaad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Snye aan 'n kneuswond suiwer die kwaad uit, en slae die kamers van die binneste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand 'n pak slae kry, dan hou hy op om verkeerde dinge te doen, as jy hom slaan, dan hou hy op om te dink aan verkeerde dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Pak op sy tyd verrig wondere. Dit laat ’n kind besluit om sy nonsens te stop. |