Proverbs 20:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is 'n eer vir 'n man om op te hou van twis, maar elke dwaas sal inmeng. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is eerbaarder om op te hou met ’n rusie; dis net dwase wat rusie soek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los. |
| Afrikaans 1983 | Dit is eerbaar om 'n rusie te vermy; enige dwaas kan 'n rusie begin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is 'n eer vir 'n mens om van 'n woordewisseling weg te bly, maar elke sot laat 'n stryery losbreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense respekteer iemand wat nie wil twis nie, elke dwaas wil graag stry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Wyse mens bly weg van rusies en ’n gestry. Dit is net ’n dwaas wat sy neus oral insteek. |