Proverbs 20:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Barmhartigheid en trou bewaar die koning, en sy troon word deur barmhartigheid ondersteun. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Liefde en lojaliteit hou wag oor ’n koning. Sy troon word versterk deur liefde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Liefde en trou behoed die koning, en deur liefde stut hy sy troon. |
| Afrikaans 1983 | Liefde en trou maak 'n koning veilig; deur liefde staan sy troon sterk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Troue liefde en waarheid beveilig 'n koning; ja, met troue liefde stut hy sy troon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n koning doen wat hy belowe en hy hou sy belofte, dan is hy veilig en hy hou aan om te regeer, want hy doen wat hy belowe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Goedheid en getrouheid is ’n leier se behoud. So lank as wat hy vir ander omgee, sal hy regeer. |