Proverbs 20:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die gees van die mens is die lamp van die HERE wat al die binneste van die buik deursoek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die soeklig van die Here val op die mens se lewe. Hy bring die diepste motiewe aan die lig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die gees van die mens is 'n lamp van die HERE, dit deursoek al die kamers van die binneste. |
| Afrikaans 1983 | Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die asem van die mens is die Here se lamp; daarmee deursoek Hy al die kamers van die binneste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens se gees is die lamp van die Here, dit ondersoek alles wat 'n mens dink en doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Denke is ’n gawe van die Here. Dit is soos ’n lig op ons pad. Dit help ons om onsself te verstaan. Dit help ons om die regte dinge te doen en te sê. |