Proverbs 20:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wyse koning verstrooi die goddelose en bring die wiel oor hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Wyse koning sorteer die skuldiges uit en laat dan sy straf oor hulle gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Wyse koning wan die goddelose uit en laat die dorswiel oor hulle draai. |
| Afrikaans 1983 | 'n Wyse koning sif die skuldiges uit en straf hulle genadeloos. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Wyse koning sif goddeloses uit en laat die dorswiel oor hulle loop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Koning wat wysheid het, kan uitvind wie skuldig is, en hy straf hulle baie swaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Sterk leier vat bedrieërs vas. Hy stop wanpraktyke en straf korrupsie. |