Proverbs 20:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is 'n strik vir die man wat heilig eet en na geloftes navraag doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy stel vir jouself ’n strik as jy ewe maklik iets aan die Here belowe en eers agterna besef wat jy belowe het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is vir die mens 'n strik dat hy onbedagsaam sê: Heilig! om dan eers ndie geloftes te oorweeg.
Afrikaans 1983 Jy stel vir jouself 'n strik as jy oorhaastig iets aan die Here wy en agterna eers besef wat jy belowe het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is 'n valstrik vir 'n mens as hy onnadenkend sê, “Heilig!” om dan eers ná die geloftes daaroor na te dink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens trek 'n vangstrik styf vir homself wanneer hy iets wy maar nie dink wat hy belowe nie, hy besef later wat hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op wat jy vir die Here sê. Moenie in nood iets aan Hom beloof wat jy nie kan doen nie.